ATLETIEK – JOSUA JOUBERT VERWERF GAUTENG-WES KLEURE

josua joubertJosua Joubert se tweede plek in Gewigstoot tydens die D2-Atletiekbyeenkoms, het hom sy Gauteng-Weskleure laat verwerf.

Josua neem Vrydag, 4 Maart deel aan die Gauteng Kampioenskappe op Herman Immelman. Baie sterkte ons hoop dat dit sommer baie goed met jou sal gaan!

This will close in 0 seconds